KSM Erediens | 6 Okt. | Die wil van God - herken, herstel, herleef (Colin Smith)
Die wil van God – wat is dit? Kan mens weet wat dit is en as mens dit kan weet, kan jy dit misloop, kan jy dit verloor, is dit vooraf bepaal en het jy enige sê? Hierdie vrae is dikwels kompleks en bring ons uiteindelik by die grootste vraag: Hoe kan ek weet of dit God se wil is of nie? En waarom sou ek dit vra? Want ek wil seker wees dat ek nie ‘n fout maak nie – of hoe? Vandag gaan ons waagmoedig kyk na hierdie uiters belangrike tema, ’n belangrike deel van ons geloof en ons gaan sien dat ons God se wil kan herken, ons sal ontdek dat God se wil herstel en uiteindelik die vraag vra: Hoe kan God se wil herleef in my lewe? NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: • KSM Lego and let God | Die toring van Babel Soeklig Playlist: • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod... TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure

KSM Erediens | 7 April | Goeie Vrydag (Fanie Venter)

KSM Erediens | 10 Nov. | Die afgode van ons tyd (Johan Smith)

KSM Erediens | 30 Jun. | Die Here is naby. (Colin Smith)

Sunday Service Nyangwe giving kupa kwakanaka understand the time yekusviita - Evangelist T Muparinga

Kyk stip - Wees gereed | Vita Dei 546

Bou of breek - Bou wat Breek
![[ I SPEAK JESUS ~ Hillsong Worship 2026 ]🔴Non Stop 2026 Hillsong Praise And Worship Songs 24/7](https://i.ytimg.com/vi/cElrepPqrBM/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLCZqYSaBL9-gJvfkAyxAhhWgDGfrA)
[ I SPEAK JESUS ~ Hillsong Worship 2026 ]🔴Non Stop 2026 Hillsong Praise And Worship Songs 24/7

NET EEN DING IS NODIG – SO SÊ JESUS - 25 JANUARIE 2026

Classic Christian Songs We Love | 80s and 90s Praise and Worship Music | Gospel Playlist

MY GETUIENIS - Hannika de Beer

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

Die hemel - God én ons se woning!

KSM Erediens | 19 Jan. | In die hande van die Pottebakker (Colin Smith)

KSM Erediens I 26 Okt. I Leef met Jesus se hart vir behoeftiges (Johan Smith)

Wat doen ek hier | Nevil Norden

25 Junie '23 | Word jou gebede verhoor?| Dirkie van der Spuy

KSM Erediens | 17 Mrt. | Ek is I Die Lig vir die wêreld (Stephan Joubert)

Die oopmaak van die sewende seël bring die sewe trompet-oordele op die aarde (Open 8:1-13)

JESUS VERANDER MY WEEGSKAAL VIR ALTYD - 10 NOVEMBER 2024

