Pinkster 2026 Deel 1: Die Persoon & Werk van die Heilige Gees | Johannes 16:5-15 | 19 Mei 2026

Die Heilige Gees is die lewende God wat in elke gelowige woon en elke gelowige lei, verander en versterk. Sonder Hom is die Christelike lewe onmoontlik. Waar die Gees werk, bring Hy ware lewe, hoop en ’n dieper verhouding met Jesus Christus. Kom luister na hierdie boodskap oor die Persoon en Werk van die Heilige Gees, en ontdek wat dit beteken dat God vandag ín jou woon! Skriflesing: Johannes 16:5-15 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ As jy in die noorde van Perth, Wes Australië bly, nooi ons jou graag uit om ons kerk te kom besoek. Ons hou weeklikse Afrikaanse eredienste om 9:30 v.m. in die Clarkson SDA kerkgebou, 7 Ainsbury Parade, Clarkson 6030. Jy's welkom om ons te kontak vir meer inligting per epos [email protected] Indien die Here dit op jou hart plaas om ‘n bydra te maak tot ons gemeente, kliek hier: https://www.perthkerk.org.au/donasies Volg ons op Facebook:   / perth.afrikaanse.kerk   Ons webtuiste: www.perthkerk.org.au Ontvang ons nuusbrief: https://bit.ly/3OPQgsc