Tien Bybelverse Wat Jou Geloof Sal Versterk (VERSTEK JOU GELOOF)
Vandag het ek vir jou tien Bybelverse wat jou geloof sal versterk. Raak jy soms moedeloos wanneer loadshedding jou dag bederf of jy in die nuus lees wat die ANC nou weer aangevang het? Dan het jy nodig om jou geloof in God te versterk. Ek bid dat hierdie 10 Bybelverse jou versterk, inspireer en bemoedig. Laat weet gerus vir my watter ander tekste vir jou kosbaar is. Watter tien Bybelverse sal jy gebruik het indien jy hierdie video gemaak het? Like die video en deel dit sodat die Wood soos 'n aangename geur versprei kan word. Ek hoop dat die video vir jou iets sal beteken en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede: http://www.obed.co.za/About-Us/ Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: [email protected] My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Van Twyfel Tot Geloof: Ontsluit die geheim in 3 Eenvoudige Stappe .

2 Gevaarlike Strikke Van Satan Wat Elke Christen Moet Vermy. (Wat de duiwel doen hy nou?)

Begeer Jy 'n Dieper Verhouding Met God? KYK DAN HIERNA!

Wat Dra Jy Nog Saam?

Johan Geyser - Innerlikke stilte - Episode 4

Die Positiewe Krag van Gedagtes. Leer hoe om jou denke te beheer.

Hierdie is die belangrikste ding om te doen wanneer jy bid. (HOE OM EFFEKTIEF TE BID)

Studying the Bible Just Got Easier: Try These 3 Strategies Now | Apostle Joshua Selman

Worship Music 2026 ✝️ | Nonstop Christian Praise & Worship Songs Playlist

Hoe meet jy jou Geloof? (Jak 1:9-11) | Vita Dei 523

GELOOF in KRISISTYE - DR Isak Burger

Gedagte vir die Dag

JESUS het aan my verskyn terwyl ek in die okkulte was

Next Level Geloof - Hierdie een trick gaan jou geloof na 'n ander vlak toe neem.

Neuroscience Confirms: This Biblical Habit Rewires Your Brain

Ek het die Daniëlvas vir 21 dae gedoen - Hier is wat met my gebeur het!

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

Op die pad saam met Jesus: Ontdekkingsreise deur Lukas. Sessie 2

Sien om na mekaar - Mekaar Gemeente #4 | Johan Delport

