Van Twyfel Tot Geloof: Ontsluit die geheim in 3 Eenvoudige Stappe .
Van Twyfel Tot Geloof. Ontsluit die geheim in 3 Eenvoudige Stappe. Is daar 'n God? En as daar is, hoe vind ek God? In hierdie boodskap praat ek oor 3 beproefde dinge wat jy vandag kan doen indien jy God wil vind. Miskien twyfel jy oor God se bestaan, maar indien jy hierdie drie dinge doen is ek oortuig dat jy nie net sal ophou twyfel nie, maar God sal vind. Laat weet my in die opmerkings of jy dit al probeer het en deel gerus jou getuienis. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede: http://www.obed.co.za/About-Us/ Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: [email protected] My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Wat om te doen wanneer God se plan seermaak.

Tien Bybelverse Wat Jou Geloof Sal Versterk (VERSTEK JOU GELOOF)

Staan | Sakkie Olivier | LCF Gemeente

Wat Dra Jy Nog Saam?

Hoe vertrou ek iemand wat ek nie ken nie? - Wie is die REGTE Jesus? #01 | Johan Delport

Johan Geyser - Innerlikke stilte - Episode 4

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

20 Biblical Snacks That Will Heal You Instantly

Wie is jy? Met Esté Geldenhuys

Die Hemel is werklik

Interview with Derek Prince (June 19 2000)

Jou Gedagtes Maak Jou Ongelukkig.

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024

Russlanddeutsche Christen in Cloppenburg

Neuroscience Confirms: This Biblical Habit Rewires Your Brain

Psalm 2 | Vita Dei 776
![Ek leer om (reg) te bid [6 Sept 2023]](https://i.ytimg.com/vi/_K5e_M9Gm70/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLD-Cc8MfN_gC612yiJ9QDShLjplRQ)
Ek leer om (reg) te bid [6 Sept 2023]

Dra iemand se laste deur om iemand rigting in `n tyd van VERSOEKING te gee

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

