Hierdie is die belangrikste ding om te doen wanneer jy bid. (HOE OM EFFEKTIEF TE BID)
Hoe bid 'n mens effektiewe gebede? In Lukas 11 en Matteus 6 leer Jesus vir ons wat die belangrikste ding is om te doen wanneer ons bid, sodat ons gebede effektief kan wees. Ek bid dat hierdie waarheid jou sal help om meer effektief te bid en dat jou gebede 'n verskil in nie net jou eie lewe nie, maar ook in die wêreld sal maak. Link na Becket Cook se boek "A Change of Affection: A Gay Man’s Incredible Story of Redemption" - https://amzn.to/3ZyBgBo Link na die boek "Revival Fire" waarin Charles Finney se verhaal vertel word - https://amzn.to/3yl5BaS Ek hoop dat die video vir jou iets sal beteken en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede: http://www.obed.co.za/About-Us/ Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: [email protected] My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef. Daar is 'n 'affiliate link' in hierdie beskrywing. Indien jy daarop 'click' en die boek koop sal ek 'n klein kommissie daarop verdien.

Hoe om die Bybel te lees - Beleef Preek #80

Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.

5 Belangrike dinge wat jy moet doen as jy God se stem wil hoor

Hoe om te bid

Johan Geyser - Innerlikke stilte - Episode 4

Van Twyfel Tot Geloof: Ontsluit die geheim in 3 Eenvoudige Stappe .

Is Jesus God-14? | Hoe om te bid

As bekommernis aan jou knaag, begin net bid | Liesel Krause-Wiid
![God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/mG7g2wbPiG4/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBNR6h3fT4LkEfO-sVpWqKOiW2COA)
God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]

Gebruik die geleentheid om dinge anders te doen | Pastoor Herman Steyn | 24 Desember 2023

Wapen 1: Die Krag van Gebed – Hoe om Effektief te Bid

Wat Dra Jy Nog Saam?

'n Baie Belangrike Woord Wat Elke Christen Moet Hoor

16 Vita Dei Woordskool: Hoe om die Bybel te lees

Noordkus Vuurwapen en die Bybel | Selfmoord | Wat sê God? | Christelike Perspektief 🔥✝️

Hoe weet mens jy het die Heilige Gees? 7 Tekens dat jy die Gees het.

DIT IS WAAROM GOD JE GEBEDEN NIET BEANTWOORDT

Hoe behoort ek te vas? (Johan Delport)

Hoekom Ons Nie Genoeg Bid Nie (En Wat Om Daaraan Te Doen)

