KSM Erediens I 31 Aug. I Ek glo daarom wil ek vry wees van my verlede (Stefan Fourie)

Ek dink nie ek is verkeerd as ek sê dat elkeen van ons al op ’n stadium gesukkel het met die gedagte: Kan God my werklik vrymaak van my verlede? Baie van ons het al gewens dat die lewe net ’n undo-knoppie het. Maar die werklikheid is dat dit ongelukkig nie so werk nie. Ons verlede haal ons dikwels in, en dan dra ons die skuld en skaamte saam. Die vraag waarmee ons keer op keer worstel, is: “Hoe kan ek regtig vry word van my verlede?” In hierdie boodskap ontdek ons dat God anders na ons kyk as wat ons self doen – en dat Hy ware vryheid gee. 👉 Skakel in:    • KSM Erediens I 31 Aug. I Ek glo daarom wil...   🎧 Kon jy nie die Sondagdiens bywoon nie of wil jy dit weer hoor en deel? Luister daarna op jou gunsteling podgooi platform. Spotify vir Android https://open.spotify.com/show/7wVQPJx... Podcast vir Apple https://podcasts.apple.com/za/podcast... NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure