KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam....dis dade en aksie. (Johan Smith)
Gehoorsaamheid is vir die Here belangrik – nie omdat Hy die baas of werkgewer is nie, maar juis omdat Hy jou Vader is. Hy wil hê jy moet gehoorsaam wees ter wille van jou oorvloedige- en oorwinningslewe. Kom ons leer by mense soos Abraham, Daniël en ook Petrus oor die vrug van gehoorsaamheid. Terselfdertyd moet ons diep bewus wees dat die Evangelie alleen gehoorsaamheid moontlik maak in ons lewens. Kom ons kom in beweging! Kom ons gaan oor tot aksie! Kom ons verheerlik God met gehoorsame lewens. Skakel in: • KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam..... NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: • KSM Lego and let God | Die toring van Babel Soeklig Playlist: • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod... TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure

KSM Erediens I 19 Jul. I Eksodus I Ek leef 'n nuwe lewenslied vir U (Stephan Joubert)

Vlug, Wegkruip of Vertrou? | Johan smith

Ds Johan Grobler

Impeachment Trial of Vice President Sara Zimmerman Duterte (July 22, 2026)

RITME Digitaal | Drie belangrike vrae | Johan Smith

Die mekaar uitsprake - Ondersteun mekaar 12 Julie 2026

Die barmhartige Samaritaan

Onisim Botezatu - Cum să nu ne compromitem și să rămânem credincioși? | PREDICĂ 2026

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

KSM Bybelskool | 22 Jul. | Handelinge I Hoofstuk 11

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

Impeachment Trial | Day 9

Hoop | Johan Smith
![Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/ZEpiq-0xpAM/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEnCNACELwBSFryq4qpAxkIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAG4AvMY&rs=AOn4CLAlW1VElclXz8ht8T0VPZXyrmfi5g&usqp=CCY)
Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]

KSM Erediens I 16 Nov. I Ek is een-genoeg vir God (Stephan Joubert)

Ruk Jouself Reg | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

RITME Digitaal | Stop, Herlaai en Herstel | Johan Smith

Waar is die mense dan nou? (1 Thess 4:13-14)

LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025

