Genade wat sigbaar word (Video preek, 28 Jun. 2026) - Kol. 3:12-13

Waarom vind ons dit soms so moeilik om te vergewe? Waar trek 'n Christen die streep? En wat bedoel Jesus wanneer Hy sê ons moet "70 maal 7" keer vergewe? #GenadeWatSigbaarWord #Kolossense3 #Matteus18 #Vergifnis #Genade #GodSeGenade #VrugVanDieGees #Geduld #Liefde #JesusChristus #Evangelie #AfrikaansePreek #Bybelstudie #Geloof