Verdeeldheid -- die streep deur die kruis? (Video preek, 21 Jun. 2026) - Joh. 17:20-23

In die dae waarin die kerk dikwels deur verdeeldheid gekenmerk word, hoor ons opnuut Jesus se gebed vir sy volgelinge: "dat hulle almal een mag wees."Hierdie preek ondersoek die spanning tussen waarheid en liefde, tussen oortuiging en eenheid, en vra die ontstellende maar noodsaaklike vraag: Kan verdeeldheid 'n streep deur die kruis trek?Jesus se eenheidsgebed raak nie net kerklike verdeeldheid nie, maar ook die gebroke verhoudings in gemeentes, families, huwelike en ons eie harte. Die wêreld word daagliks blootgestel aan kompetisie, selfbelang, polarisasie en verwerping. Daarom word die kerk geroep om iets radikaal anders te wees: 'n gemeenskap waar vergifnis, genade, geduld en selfopofferende liefde sigbaar word. #Johannes17 #Eenheid #Verdeeldheid #JesusChristus #DieKruis #Evangelie #Bybel #Preek #ChristelikeLewe #LiefdeVanGod #Vergifnis #WaarheidEnLiefde #KoninkrykVanGod #GetuienisInEenheid

Verhoudings wat harte vir evangelie open (video preek, 14 Junie 2026) Hand. 2:42-47
▶︎

ASMR Addictive Fast Tapping Collection For Deep Sleep & Anxiety Relief (No Talking) — 2.5 Hours

تلاوة القرآن للدراسة والتركيز 📚🕛 | راحة وطمأنينة | Peaceful Focus Quran | محمد هشام

Reserwebank vat Dan Roodt se R5m
▶︎

Reserwebank vat Dan Roodt se R5m

Die Papier Praat: Heli's gereed vir 30 Junie, Steenhuisen sê jammer, Bafana-Bafana maak geskiedenis

Verdeeldheid -- die streep deur die kruis? (Oudio preek, 21 Jun. 2026) - Joh. 17:20-23

Who Is Lying? America, Iran, and the Truth Behind the Deal

11 Demonic Tactics Narcissists Use on Christians

He Sang ONE Name… Then the Whole Arena Went Silent | AGT 2026

God se toekoms is hier (oudio preek, 17 Mei 2026) Markus 1:14, 15

Nephilim in Gaza EXPERTS Reveals the Hidden Secrets! LA Marzulli | Jason Sobel | Mondo Gonzales

Verhoudings wat harte vir evangelie open (oudio preek, 14 Junie 2026) Hand. 2:42-47

Nie verdwyning maar verhoging (video preek, Hemelvaart, 14 Mei 2026) - Luk. 24:44-53

Unreleased Jim Caviezel Interview That Will Leave You Speechless | After Filming Passion of Christ

Die agtste Gebod
▶︎

Die agtste Gebod

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

The Saint Must Walk Alone - A.W. Tozer (Powerful Classic Sermon)

Olaf Latzel - The Sesame Street Sermon for Refreshment

Saam met Jesus in beskuldigdebank (oudio preek, 31 Mei 2026) 1 Pet. 03:15-18

Onthou om te onthou (oudio preek, 19 April 2026) - Ps. 103:1-5