GAAN EK HEMEL TOE? - Andries Enslin, 27 Januarie 2019
GAAN EK HEMEL TOE? IS EK GERED? REEKS HEMELSE TERMINOLOGIE ○ Hemel ○ Gered ○ Ewige lewe ○ Koninkryk van God ○ Kind van God WAT IS DIE MINIMUM VEREISTE? Christen - is iemand wat in Jesus Christus glo. Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral. Elkeen wat glo en gedoop word, sal verlos word. Maar elkeen wat nie glo nie, sal veroordeel word.” Markus 16:15-16 (NLV) “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.” Johannes 5:24 (NAV) HOEKOM HET JESUS SE GELOOF ‘N AKSIE? Geloof kan ‘n kognitiewe- of verstandelike oortuiging wees. My broers en susters, wat help dit as ’n mens sê jy het geloof, maar jou lewe wys dit nie? Só ’n geloof kan jou nie verlos nie. Jakobus 2:14 (NLV) Dis duidelik: Om net te sê jy glo, is nie genoeg nie. Geloof wat nie dade word nie, is eintlik glad nie geloof nie – sulke geloof is dood en help niks. Jakobus 2:17 (NLV) Saggeus het egter openlik gereageer en vir die Here gesê: “Here, ek gaan die helfte van my besittings aan die armes gee, en as ek iets van iemand met ’n slenter bekom het, gee ek dit vierdubbel terug.” Jesus sê toe vir hom: “Vandag het daar verlossing vir hierdie huis gekom, omdat ook hierdie man ’n seun van Abraham is.” Lukas 19:8-9 (NLV) HOE BEWEEG GELOOF VAN VERSTAND NA HART? Toe Simon Petrus besef wat gebeur het, val hy op sy knieë voor Jesus en sê: “Here, gaan asseblief weg van my af – ek is ’n te groot sondaar.” Want hy was verbyster deur die groot visvangs, net soos die ander by hom. Sy kollegas, Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, was net so verbaas. Jesus het vir Simon geantwoord: “Moenie bang wees nie! Van nou af sal jy mense vang!” Lukas 5:8-10 (NLV)

JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018

Hoe Beskryf God Homself | Eldred Ekermans | Worcester Christen Gemeente

20 Boleros Románticos del Alma ❤️ Las Mejores Canciones de Amor en Español | Bolero Latino 2026

KSM Erediens I 19 Jul. I Eksodus I Ek leef 'n nuwe lewenslied vir U (Stephan Joubert)

God grou vir jou | Andries Vermeulen

NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019

LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025

Die barmhartige Samaritaan

Suid-Afrika se Grootste Kerk Produseer ’n Afvallige Generasie?

JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie 2019

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM

Die Woorde wat jou bestemming bepaal // Torah Porsie 44 // Devarim

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

Dr. André Bester - Titus 2:11-15 - Die bron van 'n Godvrugtige lewe

Byt Vas - Andries Enslin, 12 Augustus 2018

28 Junie | Melissa Botma | As ek genoeg het, is ek veilig

Kan die JHB-metro in duie stort? | Politieke Oorsig – 16 Jul 2026

Andries Vermeulen - Onthou die eend - 28 April by Fokus Deo

