Barto - Vergaan (Official Music Video)

Official Music Video for "Vergaan" by Barto. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Vergaan Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram -   / bartoswiegers   TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers... Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Director, Editor, Grading, Camera: Stephan van Huyssteen Producers: Fran-zel van Huyssteen & Stephan van Huyssteen Executive Producer on behalf of Sony Music Africa (Pty) Ltd: Stephan van Huyssteen Vergaan - Lirieke Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie Hoekom jy dag en nag nog my bly nie Want alles is nie altyd maanskyn en rose nie Ek weet nie rerig wat jy in my sien nie Of wat ek gedoen het om jou te verdien nie Maar daar’s dinge tussen ons wat niemand anders sien nie Het minder antwoorde as vrae Maar jy’s my wie, wat wanneer, waar As ons probeer sal ons ver gaan Vee af die seer en vergeet die trane As ek kan kies of jy ry Sal ek verkies dat jy bly Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Saam met mekaar kan ons ver gaan Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie Ek het gedog jy gaan ry Maar ek is bly dat jy bly Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie Hoe het jy nie lankal gepak en gery nie Maar as jy sou moes gaan sou ek nie kon agterbly nie Ek weet nie hoe staan jy nog hier by my nie Dis hoekom ek nooit vir jou ophou baklei nie Want soms voel jy te goed om waar te wees vir my Het minder antwoorde as vrae Maar jy’s my wie, wat wanneer, waar As ons probeer sal ons ver gaan Vee af die seer en vergeet die trane As ek kan kies of jy ry Sal ek verkies dat jy bly Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Saam met mekaar kan ons ver gaan Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie Ek het gedog jy gaan ry Maar ek is bly dat jy bly Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Jy lees my Elke bladsy Al is ek nie ‘n boek nie Jy kry my Jy kom haal my As Niemand my kom soek nie Ek en jy saam Sal tyd laat gaan staan As ons probeer sal ons ver gaan Vee af die seer en vergeet die trane As ek kan kies of jy ry Sal ek verkies dat jy bly Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Saam met mekaar kan ons ver gaan Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie Ek het gedog jy gaan ry Maar ek is bly dat jy bly Want ek sal vergaan As jy te ver gaan Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie Music video by Barto performing Vergaan (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/swbZmF #Barto #Vergaan #H2Oe