Dodo Nyoka - Vroumens (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 5)

Koop of luister 'Vroumens' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB Volg Dodo Nyoka op sosiale media: Facebook -   / dodonyoka   Instagram -   / dodonyoka_music   TikTok -   / dodonyoka_music   ___________________________________________________________ Lirieke: Vroumens jy moet weet Dat jy intieme gedagtes in my kop kom kweek Jy steel my met jou gees En jy neem my na plekke waar ek niks sal vrees En daar's rooiwyn wat wag wag vir die nag En 'n bottel vol vreugde om die hartseer weg te was Ek wil jou verf met al die kleure Ek wil jou proe my Cabernet Ek wil jou voel jou warm liefde Oor jou skryf ja lyn vir lyn Ek wil jou wys dit is net jy Jy skets met woord en mond Iets so goed soos jy is dalk net ongesond En ja Delila jy Jy sal altyd jou sin kan kry En daar's rooiwyn wat wag wag vir die nag En 'n bottel vol vreugde om die hartseer weg te was Ek wil jou verf met al die kleure Ek wil jou proe my Cabernet Ek wil jou voel jou warm liefde Oor jou skryf ja lyn vir lyn Ek wil jou wys dit is net jy Vroumens dis net jy