Gabriël van Eeden en Ds. Sas Swart. Hulle tema is Die Huwelik.

Eer aan God met Gabriël van Eeden op Oasis FM 89.8fm elke Maandag middag van 12:00-1:00nm. Sy gas Maandag, 16 Februarie 2026 is Ds. Sas Swart. Hulle tema is Die Huwelik.