Laat God toe om jou te verander. Gabriël Van Eeden en Ds. Sas Swart.

Skakel in en luister na die program Eer aan God  met Gabriël van Eeden op Oasis FM 89.8fm elke Maandag middag van 12:00-1:00nm. Sy gas Maandag, 27 April 2026 is Dominee Sas Swart. Die tema is; Laat God toe om jou te verander. Skakel in en luister op 89.8fm, kyk na die program op die Facebook bladsy van Oasis FM.