Die Papier Praat: Heli's gereed vir 30 Junie, Steenhuisen sê jammer, Bafana-Bafana maak geskiedenis
PROTESAKSIES — Landwye anti-immigrante-protesaksies word beplan, en daar is vrese vir 'n herhaling van die 2021-onrus. STEENHUISEN PRAAT EKSKLUSIEF — Die voormalige minister van landbou John Steenhuisen praat oor sy skielike vervanging, foute en verraad. CAT MATLALA SKULDIG — Matlala beken skuld in die R228-miljoen SAPS-tenderskandaal en sal glo staatsgetuie word. PHALA PHALA — Ons vra kenners hoe die Speaker, Thoko Didiza, se besluit oor pres. Cyril Ramaphosa se aansoek die parlementêre ondersoek gaan raak. WAPENVRYE GAUTENG — 'n Nuwe veldtog wil Gauteng tot 'n wapenvrye sone verklaar. EBOLA-ALARM — Prof. Salim Abdool Karim verduidelik die risiko van die Bundibugyo-uitbreking vir Suid-Afrikaners. JAGLUIPERD-SENSUS — Volgends 'n sensus is daar slegs 117 vryrondlopende jagluiperde in die noordelike dele van Suid-Afrika. Ons berig oor moontlike maniere om die spesie se voortbestaan te help verseker. REKORDUITVOERE — Suid-Afrika is nou die wêreld se grootste sitrus-uitvoerder. SPORT: Die naweek se rugbyaksie Jana Swart regstreeks uit Meksiko F1-naweekvoorskou Kry Die Papier Vrydag in 'n winkel naby jou! 🔔 TEKEN IN vir volgende week se uitsending! Besoek www.diepapier.co.za Die Papier Praat: Aanbieder: Daniëlla van Heerden Sportaanbieder: Jana Swart Produksieredakteur: Ilse Salzwedel Uitvoerende vervaardiger: Bettie Giliomee-Rossouw Bemarking: Amy Lé-Semper en Breinstorm Brand Architects Vervaardig in opdrag van Novus Media Vir Novus Media: Esmé Smit (Hoofbestuurder) Jeannine van Zyl (Hoof van Premium Publikasies) Vir Die Papier: Barnard Beukman (Redakteur) Lucia Poolman (Nuusredakteur) Stehan Schoeman (Sportredakteur) Vir NovaNews: Lise Beyers (Nasionale redakteur: digitale nuus) Dustin Wetdewich (Nasionale sportredakteur: digitale nuus)

Twak Praat S2 EP23 - Janina Oberholzer

Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 24 Junie 2026

Madlanga Commissioners vs Tumelo Nku “There Are Claims You Had R60K For Other Reasons” PT3

Pour Cement into Pallets and see what most people don't even imagine happens! Creation Daily

Die Papier Praat: Politieke skuiwe, Phala Phala-drama en Peet Viljoen agter tralies

A Mechanic Ranks Every Car Brand in Australia — WORST to Best (Reliability)

Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 25 Junie 2026

“You’ll Never Be Like Us.” Until 500KG Happened 🔥

IMC BRIEFS MEDIA ON MIGRATION ISSUES AHEAD OF JUNE 30 MARCHES

Alle warnen vor Südafrika – und dann erleben wir DAS im Krüger Park | Weltreise EP170

Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 23 Junie 2026

REGSTREEKS: Vra jou Vraag | 26 Junie

Most Ridiculous Worker Mistakes Caught on Camera

Europe's Sahel Strategy Backfires in Parliament

50-Year-Old Carpenter's Amazing Idea Leaves Engineers Stunned! DIY Woodworking Tools

Julius Malema Slam MPs at Impeachment Committee. This is not Mbeki's era.

How The AES Just Closed A Gap T*rrorists Used for a Decade

Andy Burnham: 7th Prime Minister In A Decade?

SHOCKING! Lt Mkwanazi In TROUBLE As Cat Matlala Strikes Badly From C-Max; War Loading!

