Reborne - Die Blou [Official Music Video]

Die Blou gaan oor die wereld wat ons die prentje teken dat dit altyd n "Blou" maandag moet wees, maar ons kan kies hoe dit moet uitdraai. Die Blou is geskryf om almal te inspireer om meer te wees vir ander en jouself. Jy is die skrywer van jou storie.....