Johnnie Takbok - Die Lyn [Live]
Johnnie Takbok - Die Lyn [Live] Video and Song Credits: Drums - Francois Jones Bass - Eulise Jones Electric Guitar - Dean Henning Vocals & Acoustic Guitar - Johnnie Takbok Music Producer and Mixing Engineer - Francois Jones Video Director, Producer and Editor - Franqi van Niekerk (Magnifilm Productions) Songwriter - Charl Bezuidenhout Special thanks to Jacques and Natasha Fourie for your incredible hospitality and for allowing us to use your beautiful home, making our live shoot a huge success. Links to Johnnie Takbok Social Platforms: - E-Mail: [email protected] Facebook: / johnnietakbok Instagram: / johnnietakbok YouTube: / @johnnietakbok3883 Spotify: https://open.spotify.com/artist/2xpaV... Apple Music: / johnnie-takbok Johnnie Takbok Band Biography: Johnnie Takbok is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Johnnie tree op en doen opnames saam met sy orkes en saam maak hulle Die Johnnie Takbok Band, en dit is hoofsaaklik waar die geur in die musiek lê. Die band bestaan uit hoof kitaar speler Dean Henning, drommer Francois Jones, bas speler Eulise Jones en Johnnie Takbok liedjieskrywer, sanger en ook kitaar en mondfluit speler. Die band saam, maak dinge gebeur en vat jou op ‘n nostalgiese pad, met Johnnie se woorde en stories, Francois se momentum, Dean se eksklusiewe styl en Eulise se diepte, sal jy verlore raak in die, uit-die-ordenêre musiek, wat ‘n plekkie in jou hart en gedagtes soek. Die musiek word geïnspireer deur temas van patriotisme, boer, emosie, inspirasie en vermaak. Die genre is hoofsaaklik rock maar die band verkies om dit Plattelandse Rock te noem, omrede daar nie ‘n presiese genre is waar hulle inpas nie, moes hulle maar die inisiatief neem om hulle eie sub-genre te skep want dit het ‘n unieke klank in Afrikaans en jy hoor dit nêrens anders in jou moedertaal op die oomblik nie. Die band beoog om hoop en inspirasie aan hulle luisteraars te bring en 'n werklike konneksie met hulle te maak, ook streef hulle daarna om altyd nederig te bly. Ons deel met graagte ons musiek met Suid-Afrika en hoop dat ons musiek ‘n plekkie in ons mense se huise en harte sal vind. Takbok Groete

Juan Boucher - Whiskey en Jy (Amptelike Musiekvideo)

Lê My Neer

PROOF Jim Carry is the KING of Comedy!

Italian Deep House 2026 | La Famiglia | Ronaldo & Dakota Johnson Italiano Deep House Mix | Notti di

Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

When Wild Animals Get Way Too Close 😱

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!
![Johnnie Takbok - Skoffel [Official Music Video]](https://i.ytimg.com/vi/OhjQ8uLFhss/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBRmGG-lJKzQmoUvbh3IcCTElv4vA)
Johnnie Takbok - Skoffel [Official Music Video]
![Reborne - Die Blou [Official Music Video]](https://i.ytimg.com/vi/Apfw2EJpsyQ/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwE9CNACELwBSFryq4qpAy8IARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAHwAQH4Af4JgALQBYoCDAgAEAEYGyA7KH8wDw==&rs=AOn4CLDaj2b6SfV40Gesf1w-sbQaQZOBYQ)
Reborne - Die Blou [Official Music Video]

Nobody Breaks Celebrities Like Mr.Bean!

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #5 #adamrose #smartworkers

In Die Arms Van Die Nag

She’s 12. She Sings Aretha Franklin… Until Simon TELLS Her to Do It Acapella! 😳

Worst Plane Landing Fails Caught on Camera

Princess Of Boogie Woogie Delights Everyone

Metallica - Nothing Else Matters - (Live Berlin 2026) 4K

