Vol van Lof | Corné en Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)

Vol van Lof | Corné en Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname) Geskryf deur: Corné en Adèle Viljoen Vervaardig deur: Gillaume Louw Opgeneem by: TD Kerk_Church Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI Song Id: 7250449 ISRC: TCAJL2501219 Apple Music: http://itunes.apple.com/album/id/1803... Spotify: https://open.spotify.com/album/2mFlzS... Lirieke: VERSE Binne in my is `n fontein Lewende water Die Heilige Gees Dis Hy wat my lei En Hy maak my vry Om lief te hê Die mense om my PRE-CHORUS Dis die vreugde van Jesus wat oorloop in my En Sy vrede wat altyd hier binne my bly Ek wil U meer beleef Ek sal dit nie keer Dis U hart wat ek begeer Almal sal sien ek leef nie meer U leef in my CHORUS Vol van lof Vol van krag Vol van vreugde Vol van lof Vol van krag Vol van vreugde Vol van lof Vol van krag Vol van vreugde Ek is `n tempel van die Heilige Gees Chorus 2 Ja ek weet Ja ek weet ek's `n tempel Ja ek weet Ja ek weet ek's `n tempel Ja ek weet Ja ek weet ek's `n tempel Ek is `n tempel van die Heilige Gees ENDING Ek is `n tempel van die Heilige Gees Ek is `n tempel van die Heilige Gees Vol van Lof | Corné en Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname) #aanbidding #afrikaans #lofprysing #TDkerk #TDchurch #nuwelof