Skepper Gees | Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)
Skepper Gees | Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname) Geskryf deur: Adèle Viljoen Vervaardig deur: Gillaume Louw Opgeneem by: TD Kerk_Church Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI Song Id: 7245332 ISRC: TCAJF2514367 Spotify: https://open.spotify.com/track/21Yx9g... Apple music: http://itunes.apple.com/album/id17919... Lirieke: Vers 1 U’s my helper, en die Een wat altyd in my bly U’s my wysheid, en die stem wat my na lewe lei Oooooo-oh Skepper Gees Vers 2 U’s my blydskap, en my hoop as ek wil moed verloor U’s my Sterkte, en die oor wat elke noodkreet hoor Oooooo-oh Skepper Gees Chorus Kom o Skepper Gees Lewendmakend Gees Kom in al U volheid Kom in al U krag Lei my in die waarheid Leer my van die Seun Wees ook U my Trooster Kom o Skepper Gees Vers 3 U is heilg, soos ‘n vuur wat net nie ophou brand U’s almagtig, en ek weet ek’s veilig in U hand Oooooo-oh Skepper Gees Bridge Ons God is Gees - Waar die Gees is daar is vryheid Ons God is Gees - Waar die Gees is daar is vryheid Ons God is Gees - Waar die Gees is daar is vryheid Ons God is Gees - Waar die Gees is daar is vryheid Ons God is Gees - Waar die Gees is daar is vryheid Ons God is Gees - Waar die Gees is daar is vryheid Skepper Gees | Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname) #aanbidding #afrikaans #lofprysing #TDkerk #TDchurch #nuwelof

Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)

Famba Mumoyo (feat. Minister Ellard Cherayi)

Rein En Sonder Gebrek

Kom o Skepper Gees - Mariette la Grange

Nuwe Lof, Stella, Louis Brittz - Laat Heer U Seën (Familiegebed)

Skepper Gees

Sê my hoe kan ek wil omdraai

Kom Heilige Gees | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

Vol Lof en Dankbaarheid – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

U is | Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)

Kom O Skepper Gees en Waai deur my Medley

Nader aan U | Ft Marissa Verheij & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Leef In My (feat. Larry-George Johnson)

"The Fall of Megachurches: Why Joel Osteen's Lakewood Church is Collapsing"

Kom O Skepper Gees (Cover)

Vol van Lof | Corné en Adèle Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)

Op Golgotha

