Heilig | Oase Gemeente
HEILIG IS DIE HEER ALMAGTIG. Saam met alles wat asem het, wil ons vir ewig verklaar dat Hy heilig is. Ons gebed is dat hierdie lied jou sal lei in 'n spesiale ontmoeting met ons Hemelse Vader. Luister na Heilig aanlyn iTunes & Apple Music. - https://cutt.ly/YxsFWNZ Youtube music - https://cutt.ly/OxsFKpC Lirieke: Ek glo in God die Vader Die Almagtige Die Skepper van die heelal Ek glo in Jesus Christus God se enigste Ons Redder & Verlosser Hy’s heilig, heilig Heilig is die Heer Almagtig Waardig, waardig Waardig is die Lam vir ewig Ek glo in God Immanuel Hy wat vir ons is. Hy omring ons in Sy glorie Ek glo Sy Gees leef in ons En U lei ons is in die volle waarheid Heilig, heilig Heilig is die Heer Almagtig Waardig, waardig Waardig is die Lam vir ewig Die offer voldoende My Gees weer gebore Christus is lewe Die Waarheid, die Weg Met alles verklaar ons Staan op julle dooies Jesus is lewe Jesus is lewe #heilig #oasegemeente CCLI - 7172858 © Oase Gemeente - 2021

Hoe werk God se Koninktyk eintlik.

God se karakter en eienskappe deel 3

Prys die Heer (Official Music Video)

'n Hoë Vrymesselaar Vind Christus en Onthul Wat Hy Gesien Het

"CHRISTELIKE AANBIDDING"♨️JESUS is Lig - Eastvale Springs Pastoor Ruan Maree 2026/06/21

Arnold de Wet - Heilig Vir Ewig (Official Music Video)

RITME Digitaal | God Is Nou Hier | Stephan Joubert

Nuwe Lof, Stella, Louis Brittz - Laat Heer U Seën (Familiegebed)

Oase Gemeente - Tafel in die woestyn (Official Music Video)

My Hande Hef / Kom Buig Daar In Aanbidding

🕊️ VREDE 🔥 Afrikaanse Worship Mix 🎵 1 UUR 24 MIN

Intimate piano worship set with René Louw

Aanskou die Seun van God (Live) | Official Music Video | Oase Gemeente

Patrick Duncan - U Is Heilig ft. Jonathan Rubain

U Alleen is Waardig (Live) | Official Music Video | Oase Gemeente

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

My Hande Hef Ek Op Na U / Kom Buig Daar In Aanbidding

Lig Op Jou Oë - Gillaume & René Worship | Henrico & Anja

Neville D- DIE LIEFDE VAN JESUS IS WONDERBAAR

