KSM Bybelstudie I 16 Mrt. I Openbaring I Week 9

Die oordele van die vyfde en sesde trompet tref veral die mense wat nie die seël van God op hulle voorkoppe het nie. Die vyfde trompet kom ooreen met die vyfde seël deurdat die gelowiges in bewaring bly midde in die verdrukking. Die sesde trompet kom ooreen met die sesde seël in terme van die vier engele wat vroeër vasgehou is en nou losgelaat word. Kom reis saam deur Openbaring 9.