Waarheen met onregverdigheid? Ps 17 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie
Ps 17 is vir ons vandag onder ons omstandighede 'n groot bemoediging en aanmoediging en ook 'n rigtingwyser oor hoe ons optrede moet wees in 'n vyandige wêreld. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op @WoordeuitsyWoning. Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 17 2022 04 05 Kontakbesonderhede: Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 730 video’s maklik vindbaar. Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op @Woorde uit sy Woning of Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram. 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ... Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges. 4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. Music used in this video: 1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel / @hjdafel Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel Outro: Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/

Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Gay Ds/Gay Pastor! Krisis in Kerk. Church Crisis. How did this happen? Rom.Series# 7b Ds G Opperman

Dis my goed! My grond? Jou grond? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 50 HK 42 8ste gebod:

Beoefen God se geduld Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Lukas 10:25-37 (Die Barmhartige Samaritaan)

Time Alone With God | Soaking Worship Instrumental

Het belang van onderscheiding van geesten - 7 controversiële waarheden (1) - Chris Verhagen 30-5-26

Just oats and boiling water! Flatbread in 5 minutes! No flour, no oven!

Wie is Baas oor jou liggaam? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#30

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

KSM Bybelstudie I 16 Mrt. I Openbaring I Week 9

De Kracht Van Tawakkul: Wanneer Alles Onmogelijk Lijkt | Lezing | Ustaadh Anouar Akachar

RUACH ADONAI | Soaking Worship Instrumental for Prayer

Is jy die boom by die stroom? Ps 1 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Let the Psalms Teach You to Pray

Morning Worship Songs 2026 ✝️Start Your Day With God | Worship Songs for Prayer, Peace & Faith

Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

God Will Make A Way: Soaking Worship, Prayer & Healing Music With Scriptures 🌿 CHRISTIAN Piano

