Tamlyn Wessels - Nommer Hou (Official Music Video)
Official Music Video for "Nommer Hou" by Tamlyn Wessels. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/nommerhou Follow Tamlyn Wessels on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwesse... TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessel... Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Videographer/DOP/Grading: Gerduan Kemp Photo & Film Assistant: Richardt Olivier Actors: Dané Niemann, Emil Paul, Gert Mulder, Jayden Potgieter, Marcel Lourens (Askiestog), Michael Schutte, Nicole Jacobs, PC Vermaak Nommer Hou – Lirieke Jy kan maar my nommer hou Ek weet presies wat ek wil hê Nie net jou nommer Ek soek meer as ‘n kuier-vry 2 stappe om te volg As jy wil by hou As jy beplan om my net vir jou te kry Nommer 1 is om te bly Want sien is wat jy kry En nommer 2 is Tel 1 een en weer en weer 1 vir jou En 2 vir my Op 3 kan jy my nommer kry Ons in jou 4x4 Bly tot laaste hier Ek sê jou nou Jy kan maar my nommer hou Jy kan maar my nommer hou So, sê my is jy in of uit? Ja, want ek dare jou Ek vra nie veel, net ‘n klein, klein bietjie ‘n Maklike besluit So, sal jy by hou? Want dis my plan om jou net vir my te kry Nommer 1 is om te bly Want sien is wat jy kry En nommer 2 is Tel 1 een en weer en weer 1 vir jou En 2 vir my Op 3 kan jy my nommer kry Ons in jou 4x4 Bly tot laaste hier Ek sê jou nou Jy kan maar my nommer hou Jy kan maar my nommer hou Oh 1, 2, 3 en nou’s ons hier Jy hoef nie meer so skaars te wees nie 1, 2, 3 en nou’s ons hier 1 vir jou En 2 vir my Op 3 kan jy my nommer kry Ons in jou 4x4 Bly tot laaste hier Ek sê jou nou Jy kan maar my nommer hou Jy kan maar my nommer hou Jy kan maar my nommer hou Music video by Tamlyn Wessels performing Nommer Hou (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #TamlynWessels #NommerHou

Tamlyn Wessels - Lui Voete (Official Music Video)

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Tasha | Droomland

Sy is op haar mooiste in my geskeurde t-shirt

Eloff - Geheueverlies (Official Music Video)

Shakira, Burna Boy - Dai Dai (Official Video)

100 Jaar Van Plesierige Afrikaans Medley (Live at Loftus, 30 August 2025)

Juan Boucher - Koue Hande (Amptelike Musiekvideo)

Tamlyn Wessels - Nie So Diep Nie (Official Music Video)

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Ricus Nel - Worsie Visser Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2025)

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Tamlyn Wessels - Mooier As Mens (Official Music Video)

Kurt Darren - Hop Hop Spinnekop (Official Music Video)

Chris Steyn - Ek Kannie (Amptelike Musiekvideo)

DIE STEM - Ons vir jou Suid-Afrika - Hartklop Horizons (Official Music Video)

Bernice West - Net Dans (Official Music Video)

