GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'n heerlike 'Wildspastei met Sjerrie' | 17 Junie 2026
In die GROOT Kombuis maak Suzanne Crozier maak 'n heerlike 'Wildspastei met Sjerrie' op Die GROOT Ontbyt, 17 Junie 2026. As jy 'n handgeskrewe-resep het om met ons te deel wat Suzanne in die GROOTkombuis kan maak, stuur dit ASB na [email protected] Wildspastei met Sjerrie Vleismengsel 1kg Wildsvleis (nek of skenkels) 3 Lourierblare 250 g spek of varknek, in blokkies gesny 30 ml Asyn Sout en peper 4-6 heel naeltjies 125 ml sjerrie of 45 ml Appelkooskonfyt 15 ml koljande sade, fyn gemaak 125 ml olie 15-30 ml Mielieblom Metode: 1. Meng alles saam en kook tot baie sag en van die bene afval. 2. Verwyder vleis van die sous en gaak vleis fyn met 2 vurke. Onthou om nealtjies ook te verwyder. 3. Verdik oortollige sous met bietjie mielieblom. Meng vleis terug by die sous. 4. Skep in ’n oondbak. Kors 125 ml Melk 125ml Olie 1 Eier 200 ml Koekmeel 10 ml Bakpoeier 1 ui, geskil Metode: 1. Roer alles saam tot net gemeng. 2. Giet oor die vleismengsel 3. Sny ui in ringe en pak bo-op deeg 4. Bak by 180°C vir 20-30 minute of tot deeg gaar is. #recipe #groot-kombuis #DieGROOTOntbyt

GROOT-Kombuis | David Steyn toor met 'Suurlemoen-idees' | 15 Julie 2026

🔴 Before You Leave, God Wants To Reveal Something That Could Change Your Life Forever Today

The Ultimate Bobotie Filling - Perfect for Vetkoek, Pancakes, or Rice! 🥟🍛

🅽🅴🆆 Vetkoek Paleis S04E09 😂😂😂 | Marathon | Classic Afrikaans Sitcom Comedy

GROOT-Kombuis | Aiden Pienaar maak heerlike 'Opgerolde Omelet’ | 16 Mei 2025

Sold. Exclusive beachfront house for sale in Onrus, Hermanus, South Africa.

SA se KLEINSTE gesin met GROOT harte: Die Lowes van Middelburg

Overdramatic Animals That Will Make You Smile

CHOSEN ONE!! THEY'RE BEGGING HIM TO WARN YOU... BUT HE JUST GRINNED AND SAID "TOO LATE"

These Cookies Melt in Your Mouth! Only a Few People Know This Recipe!

Arts legt uit: Het beste fruit om vóór het slapengaan te eten voor gezonde ogen

GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n ongelooflike 'Uiekoekies' | 14 Julie 2026

Zaan Sonnekus & Karlien van Jaarsveld oor hul nuwe duetliedjie | 17 Julie 26

Johan Geyser - Wanneer jou siel onrustig is - Episode 7

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾

Vetkoek Paleis S06E12 🤣🍔 | Full Episodes | Legendary Sitcom Humor

France vs. England Highlights FIFA World Cup 2026 | Sportschau

Karoo-boer selekteer vir gehardheid

Zucchini with eggs tastes better than meat! Nobody knows this simple dinner recipe!

