GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n ongelooflike 'Uiekoekies' | 14 Julie 2026
GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n ongelooflike 'Uiekoekies' | 14 Julie 2026 Bestanddele: 2 uie, fyngekap 250 ml bruismeel 1 eier, geklits 5 ml dijon mosterd 125 ml melk 2 ml aromat 2 ml peper Olie vir braai Metode: Plaas die fyngekapte uie in 'n mengbak. Voeg die meel, aromat en peper by en meng goed. Voeg die geklitste eier, mosterd en melk by en meng tot 'n gladde beslag vorm. Verhit 'n laag olie in 'n pan oor matige hitte. Skep eetlepels vol beslag in die warm olie. Braai vir 2–3 minute aan elke kant, of totdat die koekies goudbruin en gaar is. Verwyder uit die olie en dreineer op kombuispapier. Bedien warm as 'n bygereg of peuselhappie #recipe #fudge #DieGROOTOntbyt

▶︎
Peet en Mel se storie is baie groter as wat jy dink Donderdag 9 Julie 2026

▶︎
🇸🇷 Surinaamse fiadoe taart maken|SurinameseSurinamese traditional cake|

▶︎
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'n heerlike 'Wildspastei met Sjerrie' | 17 Junie 2026

▶︎
"Melkkos"— Milk Food: The Ultimate South African Comfort Food | How to Make Perfect, Creamy Melkkos

▶︎
Karoo-boer selekteer vir gehardheid

▶︎
Spanien – Argentinien Highlights | Finale, FIFA WM 2026 | sportstudio

▶︎
🅽🅴🆆 Vetkoek Paleis S04E09 😂😂😂 | Marathon | Classic Afrikaans Sitcom Comedy

▶︎
Kom Ons Braai S3 EP13 MALMESBURY

▶︎
Authentic Surinamese Bara | Soenil Bahadoer** | Cheflix

▶︎
Kwêla - Minister Pieter Groenewald

▶︎
Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾

▶︎
Zaan Sonnekus & Karlien van Jaarsveld oor hul nuwe duetliedjie | 17 Julie 26

▶︎
GROOT-Kombuis | David Steyn toor met 'Suurlemoen-idees' | 15 Julie 2026

▶︎
Wouter en Mientjie Prozesky oor 'Rock of Hope' | 17 Jul 26

▶︎
ROOSTERBROOD Traditional SOUTH AFRICAN | Bread

▶︎
My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

▶︎
Bokkieweek: Heksejag teen Afrikaanse kinders

▶︎
Kwêla - HAH - Ian Cameron

▶︎
GROOT-Kombuis | Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Rugby-happies' | 10 Julie 2026

▶︎
