SA se KLEINSTE gesin met GROOT harte: Die Lowes van Middelburg
Die Lowes van Middelburg trek dikwels aandag wanneer hulle as gesin op uitstappies gaan. Hoewel ma Rika van gemiddelde lengte is, is haar man, Stephen, en hul drie kinders almal kort. Dit was nie altyd maklik vir Abigail (15), Khloe (14) en Izak (12) om met dwergisme groot te word nie, maar hul ouers het hulle geleer om hulle nie aan opmerkings of boelies te steur nie. Daniëlla gesels met Rika oor hoe sy en Stephen veerkragtige kinders grootmaak, watter uitdagings hulle as gesin ervaar, en wat hulle wens die publiek van kort mense weet.

▶︎
How a Malema ally scored big in deadly Ekurhuleni toilet tender | REPORTING NOTES

▶︎
Road to Your Heart | Full Romance Comedy Movie

▶︎
91 Year-Old Grandmother Living Alone In A Mountain Village Forgotten By The World

▶︎
94 Year-Old Grandmother Living Alone at the Edge of the World Far From Civilization

▶︎
Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

▶︎
WATCH: Kate and William Attend Wimbledon 2026 Men’s Final

▶︎
Salina (21) stopt transitie van vrouw naar man | De Verandering | EO

▶︎
Tienerma se WAARSKUWING vir almal

▶︎
Iran: Volskaalse oorlog op pad? | Politieke Oorsig – 9 Jul 2026

▶︎
MY STORIE MET... ENDOMETRIOSE #012

▶︎
EMIGRASIE: Waarom Ons Teruggekom Het Na Suid-Afrika

▶︎
Zijn laatste zwaai werd hem fataal | Ik mis je

▶︎
From Minnesota to Dandora dumpsite: The story of an American citizen abandoned in Kenya at just 13.

▶︎
Rick Is LIVING In a LITERAL HEALTH HAZARD... and has no idea

▶︎
Kenner se OMSTREDE ouerskapsadvies

▶︎
Peet en Mel se storie is baie groter as wat jy dink Donderdag 9 Julie 2026

▶︎
Ouderen die op deze manier lopen, vallen bijna nooit (6 eenvoudige trucs)

▶︎
Documentaire over kinderwens | Motherlove: Eva’s verhaal

▶︎
“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

▶︎
