DOLEER EN DWAALEER? In gesprek met Dr Gerhard Mahne oor Ds Nelis Janse van Rensburg

DOLEER EN DWAALEER? In gesprek met Dr Gerhard Mahne Die Moderator van die NG Kerk, Ds Nelis Janse van Rensburg het onlangs beskuldigings van dwaalleer in die NG Kerk ten sterkste ontken. In hierdie onderhou bespreek ek en Dr Gerhard Mahne hierdie aantuigings en gee ook antwoorde aan NG lidmate oor die geskiedenis van dwaalleer en ook praktiese raad oor die pad vorente. Dr Mahne is 'n kenner oor Dr Andrew Murray en het sy doktorale studie oor hom gedoen. As jy ons werk waardeer, oor weeg om ons te ondersteun: https://evangelicalplatform.com/en/ge... #NGKerk #dwaalleer #doleer Kyk ons video oor Dr Andrew Murray:    • DR ANDREW MURRAY KAPING