Apologetiek: Gereformeerde apologetiek

Aanbieders: Jonker Venter, Gerhard van Rhyn en Nikolaas Pienaar Waar kom gereformeerde apologetiek vandaan, en waarin kan ons die absolute waarheid vind? Wat is die christen se standaard vertrekpunt in enige redenasie oor die bestaan van God, en wat waarheid is? 03:00 Historiese aanloop, ontwikkelling en metodes 09:24 Die verligtingtydperk - outonomiteit 15:40 Die anti-tese 16:52 Voorveronderstellings apologetiek 26:00 20ste Eeu apologete 29:15 Die christen se standard vertrekpunt 41:07 Relativisme https://www.scriptura.co.za/p/apologe... Teken in op ons YouTube kanaal —    / scriptura   Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook —   / scripturaweb   Epos ons, of stuur jou vrae na — [email protected] Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."