EP19 - GKSA Sinode 2026 en Vroue in die Amp: Besluit, Reaksies en Gevolge
Met: Ds. Erik van Alten Die GKSA se Algemene Sinode (5 –10 Januarie 2026) het ’n duidelike besluit geneem oor gemeentes wat vroue in die besondere dienste (ouderling en predikant) toelaat. Die Sinode stel dat die nie-onderhouding van sinodebesluite oor VIDA (vrou in die amp) neerkom op self-losmaking van die kerkverband, omdat kerklike binding (KO art. 31) daarmee in gedrang kom. Gemeentes wat vroue as ouderlinge bevestig het, kry ’n jaar om hul besluit terug te trek en dit “met die daad reg te stel” deur losmaking te gee aan die bevestigde vroue; klassisse moet dié gemeentes pastoraal begelei. Indien ’n gemeente ná daardie tyd volhard, moet dit met droefheid gekonstateer word dat die gemeente ongehoorsaam aan Christus is en haarself van die GKSA se kerklike gemeenskap losgemaak het. Indien ’n klassis of streeksinode nie optree nie, kan ’n volgende Algemene Sinode dit doen. Hierdie besluit het wyer reaksie ontlok: ope briewe (vir en teen), intensiewe media-dekking, en vrae oor ekumeniese verhoudings, teologiese opleiding, en die breër getuienis van gereformeerde kerke in Suid-Afrika.

EP18 - VGKSA & GKSA

EP19 - GKSA Sinode 2026 en Vroue in die Amp: Besluit, Reaksies en Gevolge

Wie zit op jouw troon - Gor Khatchikyan

9 UK COFFEE Brands to Avoid (And 3 That Are SAFE)

EP15 - Lig in ’n verwarde wêreld – die christelike antwoord op transgender ideologie

Camping in the Rain, Moerkoffie & Riverside Braai | Breede River | VW Autovilla

Begrafnis - Pieter Clase - 26 Jun 2026

Scandal in Berlin! Alice Weidel accuses Merz of squandering taxpayer money

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

EP20 - Die roeping van die vrou in die kerk

EP18 - VGKSA & GKSA

GKSA GESPREK MET DR BENNIE AUCAMP

11 UK YOGURT Brands You MUST AVOID

Radical Christians – My Exit from the OCG (1/2) | Ivo Sasek and his Sect | Report | SRF Dok

56 Vita Dei Woordskool: Verhoudinge

EP14 - Die Kerkgeskiedenis van die Vrye Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika

I am 97 years old – here are 10 secrets to reaching 120 without getting sick!

Mit 45 Jahren bricht David Garrett sein Schweigen und schockiert die Welt

EP20 - Die roeping van die vrou in die kerk

