Liberale Teologie in die NG Kerk. 'n Historiese Agtergrond deur Dr Ferdie Mulder

00:00 Inleiding 02:30 Wat is liberale teologie? 07:17 Engelse Deïsme 08:57 Duitsland 16:51 Nederland 21:03 Stellenbosch 30:26 Pretoria 32:50 Bloemfontein 34:35 Samevatting 37:38 Gedagtes oor teologiese opleiding Sien ook: Die boek "Opgestaan" (Frederik Mulder, 2010) gratis in PDF formaat ( https://bit.ly/2WyGvmg ) "Opgestaan" opgesom in video formaat vir Engels-sprekende vriende ( https://bit.ly/2WBWn7D )