Duet Gemeente // Aanskou die Lam
Ons hart is om aanbiddingsmusiek te skryf wat mense lei om Jesus te aanskou en in aanbidding te reageer. Ons wil die plaaslike kerk dien en vertrou dat Heilige Gees deur hierdie lied jou hart sal aanraak en jou oë sal rig op Jesus. Skrif verwysing: Openbaring 5 Luister na ‘Aanskou die Lam’ op platvorms soos Spotify en Apple Music: https://songwhip.com/duetgemeente/aan... Akkoorde: https://bit.ly/3xpbd3H Lirieke: Ek sien die Lam in al sy prag, Die Vredevors, op wie ons wag, Ek sien die wonde aan Sy lyf, Vir my die kruis, vir my die prys. Soos ek U aanskou, in glorie en prag, Ontwaak my hart. Ek wil myself uitstort, Hier voor U val, voor U val. Jesus U alleen is waardig, Naam bo alle name, Met alles wat ek is wil ek U eer. Ek sien die heerser op sy troon, Met heerlikheid en eer bekroon, Ek hoor die hemelwesens sing, Almagtig is die heilige! Soos ek U aanskou, in glorie en prag, Ontwaak my hart. Ek wil myself uitstort, Hier voor U val, voor U val. Jesus U alleen is waardig, Naam bo alle name, Met alles wat ek is wil ek U eer. Halleluja, word verhewe, Heilig is die bruidegom, Waardig is die Lam vir ewig. CCLI Song # 7205301 © 2022 Duet Music ISRC: ZB-WLG-22-00001 Musiek produksie: Gillaume Louw - Farmhouse Records Videografie: Ian Nieuwenhuizen, Luan Storm, Corne Horn, Andrew Wallis, Arno van den Berg & Erik Burger Redigering: Ian Nieuwenhuizen

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Heilig | Oase Gemeente

Ek Wil Sien

Jesus 5 in 1 : Die Profete - Rassie Fourie

Way Maker | Jesus Image | Steffany Gretzinger | John Wilds

Magareth-Ann Oerson - Ek Sal Gaan Waar U se Ek Moet Gaan

What A Beautiful Name - Worship Songs 2026, Best Christian Music, Start Your Morning With Worship

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

Prys die Heer (Official Music Video)

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

Worship Songs 2025 - What A Beautiful Name, Top Praise Songs Collection 2025, Best Christian Music

🎵 4 UUR NUWE KRAG UIT DIE PSALMS 🔥 Vrede vir Jou Hart 🔥 Afrikaanse Gospel 🎵

How Great Thou Art | Jesus Image

AS EK VOOR U VOETE VAL // Retief Burger // OFFICIAL lyric video

Herder - Jacques Kotze

Soft Worship Songs to Calm Your Heart

Heilig Vir Ewig

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

