Sondagdiens 28 Junie 2026 | Servanthood brings healing | André de Jager
In hierdie Sondagdiens het André de Jager belangrike punte wat op sy hart is met die gemeente gedeel. Hy het ons bemoedig om tyd te neem om by die Here te hoor en doelbewus te reageer op dit wat Hy in ons harte plaas. André deel dat hierdie punte wat hy met ons bespreek, ons help om van onsself gered te word. Hy het beklemtoon hoe belangrik dit is om werklik deel te word deur te dien en ons tyd beskikbaar te stel. Hy het praktiese riglyne gedeel oor hoe ons dit in ons alledaagse lewe kan uitleef en ’n verskil kan maak binne die liggaam van Christus. 00:00 - Brave Camp 00:25 - Intro 01:05 - André de Jager 03:20 - It is more blessed to give than receive 24:24 - Belangrike Punte

▶︎
Sondagdiens 5 Julie 2026 | Wysheid bring duidelikheid | Tristen Bourne

▶︎
Sondagdiens 31 Mei 2026 | Gods Righteous Anger | André de Jager

▶︎
Sherwood Oggend Diens - 05 Julie 2026

▶︎
live Sel ons beantwoord jou vrae no 7:

▶︎
Prayers for YOUR Healing and Deliverance | David Diga Hernandez

▶︎
Sondag aanddiens 26 April 2026 | Tension in ministry | André de Jager

▶︎
Wanneer kompromie die tempel binnedring! // Torah Porsie 41 // Pinchas

▶︎
Witbank Kerk Mislei Duisende?

▶︎
Sondagdiens 3 April 2026 | Staan op uit die dood- Deel 1 | André de Jager

▶︎
Kyk stip - Wees gereed | Vita Dei 546

▶︎
Zeugnis Juanito Reimer

▶︎
Sondagdiens 19 April 2026 | Bruikbaarheid vereis vryheid | André de Jager

▶︎
Sondagdiens 17 Mei 2026 | Be strong and courageous Josua 1:1-9| André de Jager

▶︎
Ruk Jouself Reg | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

▶︎
Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat! (Ese 15:1-8)

▶︎
JESUS Appeared in My Dream and Warned Me About This | Julius Malema Story

▶︎
Psalm 3 | Vita Dei 780

▶︎
HOEKOM // Voel ek alleen? - Lettie Büchner - 7 Junie 2026

▶︎
Sondag oggenddiens 26 April 2026 | Faith in the wait | Gerhard van der Merwe

▶︎
