Sondagdiens 19 April 2026 | Bruikbaarheid vereis vryheid | André de Jager
In hierdie Sondagdiens het André de Jager gepreek uit Rigters 16 en gefokus op die lewe van Simson. Die boodskap het uitgelig hoe Simson, ten spyte van sy roeping en krag van God, herhaaldelik ongehoorsaam was wat uiteindelik tot sy val gelei het. Dit waarsku ons om nie met sonde te speel of ons roeping ligtelik op te neem nie. Ons is herinner dat ware krag nie net in gawes lê nie, maar in gehoorsaamheid en ’n toegewyde verhouding met God. Wanneer ons wegdryf van Hom, verloor ons rigting en krag. Ons is ook herinner dat wanneer ons gered word, ons ’n groot verantwoordelikheid dra in God se koninkryk, en daarom moet ons Sy opdragte met erns en gehoorsaamheid opneem. Ons is aangemoedig om nader aan God te leef, ons harte te bewaak en getrou te bly aan dit waarna toe Hy ons geroep het. Video content 00:00 - Intro 00:39 - André de Jager 07:20 - Ons is geroep om aktief warm te wees 15:46 - Simson 20:40 - As jy gered is, is jou opdrag om dissipels te maak 26:20 - Rigters 16:(4-22) 47:20 - Sanctification 59:15 - Sluit af

Bin ich mehr wert, wenn ich gewinne? | ERF Gottesdienst aus der Freien ev. Gemeinde in Wiesbaden.

Sondagdiens 24 Mei 2026 | The new normal after pentecost | André de Jager

Sondagdiens 5 Julie 2026 | Wysheid bring duidelikheid | Tristen Bourne

Sondagdiens 31 Mei 2026 | Gods Righteous Anger | André de Jager

5 Julie 2026 | Ds. Emile Rademeyer | Loer se Baas

Wie is jy? Met Esté Geldenhuys

Sondag aanddiens 26 April 2026 | Tension in ministry | André de Jager

Sondagdiens 31 Mei 2026 | Johann van Heerden | Handelinge 21:37-22:30

NY!!! Hva skjedde ved Babels tårn og nasjonenes overgivelse til gudene? | Remy André Hornes

God Says:"AN URGENT CALL — OPEN QUICKLY TO HEAR WHAT I HAVE TO SAY."/God Message Now/God Message

Sondagdiens 3 April 2026 | Staan op uit die dood- Deel 1 | André de Jager

Is daar enige sin in jou swaarkry en lyding?

Kraftfull undervisning med Hans Weichbrodt (Oase 2026) | Kanal 10 direkte | 07.07.26

Ek Rangskik Suid-Afrika se Kerke – Watter Is Werklik Bybels?

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Sondagdiens 28 Junie 2026 | Servanthood brings healing | André de Jager

Occulte machten & bevrijding - Arjan Baan - 13 juni 2026

Sondagdiens 10 Mei 2026 | Be strong and courageous Josua 1:1-9| André de Jager

Een hartstochtelijk gebed en huiveringwekkende schreeuw | Openb. 6:9-17

