Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
Lisensie Music Video: Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing © 2024 Franja Music / J Records SA Director, DOP and Editor: Gerduan Kemp Assistant Director, Line Producer: Ruan du Plessis Grip and assistants: Talita Brits / Hendrik Odendaal Social media: Anja Spies @NewEraDesigns Marketing done by IndiHUB Franja du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions Follow Franja du Plessis on: Tiktok @franjaduplessis Instagram @Franjadp Facebook @Franja du Plessis Lisensie Lirieke: Ek voel die ritme aan my Hou die voete dop op die dansvloer Met die meel wit gegooi En jou oë wat so vir my loer Ek sê jou Niemand kan dans Daar’s niemand wat kom by my pa nie Maar jy lyk braaf En jy is nie eers bang Om my te vra nie Wys my jou lisensie voor ek dans met jou? Voor jy my vir ‘n draai vat Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou? Of net op tone trap? So wys my jou lisensie voor jy dans met my Dit lyk vir my jy weet hoe Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy My om die hoeke lei Jy kom ‘n bietjie nader Ek voel jou hand Teen my lyf druk Dit moet onwettig wees Jy’t my omgekoop Jy’s so verleidelik Dit vat net een draai Vat net een besluit Vir ‘n rondte twee Jy kan maar weer vra Want jy’t my voete Onder my uitgevee Oh woah Ek volg jou lyf ek volg jou spore Oh woah Jy laat my val en tel my op Oh woah En in jou oë raak ek verlore Maar voor jy heeltemal te mak raak Moet ek ‘n laaste keer net seker maak

Franja Du Plessis - Bring Dit (Official Music Video)

Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)

afrikanse sokkie remix 6

Bernice West - Net Dans (Official Music Video)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #21

Bobby van Jaarsveld - My Tipe (Amptelike Musiekvideo)

Franja - OE LA LA! (Official Music Video)

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Franja du Plessis - Hakahana (Official Music Video)

Shakira, Burna Boy - Dai Dai (Official Video)

Eloff - Koue Kole (Official Music Video)

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Franja du Plessis - VERE! (Official Music Video)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style – Summer AFRO HOUSE Mix #07

Krone 6 Sokkie Medley (Live at Sun Arena @ Time Square, Pretoria, 2019)

Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën

Irene-Louise Van Wyk - Boertjie Voor My Deur (Official Music Video)

Brendan Peyper - Trouvrou

Franja du Plessis - Vat jou Goed (Official Music Video)

