Franja du Plessis - VERE! (Official Music Video)
VERE! Music Video: Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing © 2024 Franja Music / J Records SA Director, DOP and Editor: Gerduan Kemp Line Producer: Ruan du Plessis Grip and assistants: Talita Brits Lighting and effects: Ryno Labuschagne / Francois Steenkamp Social media: Anja Spies @NewEraDesigns Marketing done by IndiHUB Franja du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions Follow Franja du Plessis on: Tiktok @franjaduplessis Instagram @Franjadp Facebook @Franja du Plessis Vere! Lirieke: Vere, Vere! Ek het ‘n vriend sy naam is ou Wynie, Min kan hom breek, niks kan hom onder kry nie Hy het my geleer om nie te gaan lê nie Nie te worry oor wat iemand anders sê nie. As jy gedink het ons gee om Ons vat dit van wie af dit kom Vere vere, ons voel net vere! Die ander gaan tekere Maar ons voel net vere Vere, vere, ons voel net vere Geniet net die lewe, ons het net een Vere, ons voel net vere oh oh ho Luister mooi want hier is die storie Ons wil negatiewe komentaar nie hoor nie Omdat almal sê dit help nie om te kla nie Wees eerder net die lewe van die party As jy gedink het ons gee om, Ons vat dit van wie af dit kom Vere vere, ons voel net vere Die ander gaan tekere Maar ons voel net vere Vere, vere, ons voel net vere Geniet net die lewe, ons het net een Vere, ons voel net vere oh oh ho Vere, ons voel net vere oh oh ho Vere, vere, ons voel net vere Die ander gaan tekere Maar ons voel net vere Vere, vere, ons voel net vere Geniet net die lewe, ons het net een oh oh ho Vere, vere, ons voel net vere Die ander gaan tekere Maar ons voel net vere Vere, vere, ons voel net vere Geniet net die lewe, ons het net een Vere, ons voel net vere oh oh ho Vere, ons voel net vere oh oh ho Vere, ons voel net vere

Franja - OE LA LA! (Official Music Video)

Franja du Plessis - Hakahana (Official Music Video)

Dj Hytz - Raajjeyge Rahthah Fehikollamaatho (Cover Remix)

Demi Lee Moore - Net Myne (Amptelike Musiekvideo)

Franja du Plessis - Gee My ‘n Boerseun

Irene-Louise van Wyk & Bobby van Jaarsveld - Shut Up & Soen My (Official Music Video)

SADF IN ONS BLOED

Try Not To Laugh 🤣😂 Best Baby And Dog Funny Moments Ever

Shakira, Burna Boy - Dai Dai (Official Video)

Bernice West - Net Dans (Official Music Video)

JAN JAN JAN - Tant Tilla (Official Music Video)

Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)

Chris Steyn - Ek Kom Jou Haal (Amptelike Musiekvideo)

Franja Du Plessis - Bring Dit (Official Music Video)

Kurt Darren - Hop Hop Spinnekop (Official Music Video)

Bobby van Jaarsveld - My Tipe (Amptelike Musiekvideo)

Irene-Louise Van Wyk - Boertjie Voor My Deur (Official Music Video)

Juanita du Plessis - Oulik Verby (Official Music Video)

Franja du Plessis - Kry my in die Middel (Official Music Video)

