Eloff - Koue Kole (Official Music Video)
Official Music Video for "Koue Kole" by Eloff. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/eloff Follow Eloff on Social Media: Facebook - / eloffmusiek Instagram - / e.l.o.f.f TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Director - Kyle White Production assistant - Nick Jordaan Production assistant - Patrick Kondowe Make up artist - Lucian Gordon Editor/colourist - Kyle White Koue Kole - Lirieke Sy hou nie van rugby Of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren Dan sê sy, wie? Sy soek die bacon Sy soek daai ring Sy sê hoe hoog en Jy moet net spring Jy hou van Vrydae Uit op die dorp As jy in die huis in strompel Skree sy, “jy moet groot word” Jy’s in die tronk Ek sê jou Elke vuur kort ‘n vonk Haar plastiek lippe Maak jou te dronk Haal daai bierbrille af Jy’s te jonk! Sy hou nie van rugby Of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren Dan sê sy, wie? Sy lyk vegetaries Sy vreet net slaai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai Buffelsfontein’s nie ‘n opsie Kan nie Boerboel dra As jy praat van Vrede of de Aar Dan sê sy waar? Sy kla net soos ‘n vegan Dis jou kans om te waai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai My tjom Wie wil dan op koue kole braai? Sy is ‘n myner Grawe vir goud Jy is ‘n boerseun Jy soek net hout Almal soek liefde Maar in die see Is daar heeltemal te veel Mooi visse wat jou iets kan leer Jy’s in die tronk Ek sê jou Elke vuur kort ‘n vonk Haar plastiek lippe Maak jou te dronk Haal jou oogklappe af Jy’s te jonk! Sy hou nie van rugby Of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren Dan sê sy, wie? Sy lyk vegetaries Sy vreet net slaai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai Buffelsfontein’s nie ‘n opsie Kan nie Boerboel dra As jy praat van Vrede of de Aar Dan sê sy waar? Sy kla net soos ‘n vegan Dis jou kans om te waai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai My tjom Wie wil dan op koue kole braai? Jy’s in die tronk Ek sê jou Elke vuur kort ‘n vonk Haar plastiek lippe Maak jou te dronk Haal jou oogklappe af Jy’s te jonk! Sy hou nie van rugby Of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren Dan sê sy, wie? Sy lyk vegetaries Sy vreet net slaai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai Buffelsfontein’s nie ‘n opsie Kan nie Boerboel dra As jy praat van Vrede of de Aar Dan sê sy waar? Sy kla net soos ‘n vegan Dis jou kans om te waai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai My tjom Wie wil dan op koue kole braai? Wie wil dan op koue kole braai? Music video by Eloff performing Koue Kole. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/nHL1gk #Eloff, #KoueKole #Hittegolf #Witblits #JohnnieBlou

Eloff - Witblits (Official Music Video)

Juan Boucher - Koue Hande (Amptelike Musiekvideo)

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Elandré - Vuur Op Die Water

Barto - Impulsief (Official Music Video)

Heeltemal stom

Eloff - ATKV (Official Music Video)

I Gotta Feeling Of Thunder In Pink Pony Clubs Medley (Live at Loftus, 30 August 2025)

Lianie May - Bietjie Benoni

Loufi - Wit Skoene ft. Jayms

Eloff - Swipe Regs (Official Lyric Video)

Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis

TRIBUTE TO THEUNS JORDAAN

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

JAN JAN JAN - Hy's 'n Lekker Ou (Official Music Video)

Nicholis Louw, Shine 4 - Net Die Een vir My (Maia Hee)

Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)

Dodo Nyoka - Foto's (Offisiële Musiekvideo)

JAN JAN JAN - Tant Tilla (Official Music Video)

