KSM Erediens I 19 Apr. I Meer lewe vir meer mense I Missio Dei: God is reeds daar (Gerrit Visser)

God weet wat ons as mense nodig het. Wanneer ons getuig van die liefde wat in ons harte is aan onbekendes, is God reeds daar. Jesus stuur ons na plekke waar die Heilige Gees reeds besig is. Ons sluit aan by Sy werk in die wêreld. EREDIENS VIDEO: 👉🏻 Skakel in:    • KSM Erediens I 19 Apr. I Meer lewe vir mee...   NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure