Die Reglynige Waarheid Bybelstudie uit Hand 17:15 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die apostel Paulus verkondig 'n Vreemde God, omdat hy aan hulle die Evangelie van Jesus Christus en die opstanding verkondig. Absolute radikale reglynige Waarheid! Nie 'n bietjie hiervan en 'n bietjie daarvan nie. Die absolute waarheid van een God en sy Seun het opgestaan en daardie opstanding het sekere implikasies. Die Bybelstudiereeks uit Handelinge hervat DV 21 Januarie 2026, soos aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Bron: Handelinge 17:15-21 Opnamedatum: 2024 10 22 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 [email protected] Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

THE BOOK OF JOHN - የዮሐንስ መልእክት
▶︎

THE BOOK OF JOHN - የዮሐንስ መልእክት

4) Langs die weg van gebed  Hand 1:15-26 Bybelstudie uit Handelinge Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

4) Langs die weg van gebed Hand 1:15-26 Bybelstudie uit Handelinge Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

How Noah's Ark Was Designed — Biblical Engineering
▶︎

How Noah's Ark Was Designed — Biblical Engineering

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
▶︎

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels

Who Is Lying? America, Iran, and the Truth Behind the Deal
▶︎

Who Is Lying? America, Iran, and the Truth Behind the Deal

35) Die Gees verander ons. Bybelstudie uit Hand 15:35 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

35) Die Gees verander ons. Bybelstudie uit Hand 15:35 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

CARPE DIEM SENIORS BIED AAN - STEPHAN JOUBERT
▶︎

CARPE DIEM SENIORS BIED AAN - STEPHAN JOUBERT

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)
▶︎

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
▶︎

Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
▶︎

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

Riekert Botha - My Identiteit in Christus.
▶︎

Riekert Botha - My Identiteit in Christus.

Die Seën van Slaap | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk
▶︎

Die Seën van Slaap | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

KENNETH E.HAGIN: GOD’S WORD IS MEDICINE—Take These 5 VERSES & Watch Your Body Respond
▶︎

KENNETH E.HAGIN: GOD’S WORD IS MEDICINE—Take These 5 VERSES & Watch Your Body Respond

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning
▶︎

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

The Cost of Preaching Christ on a Cannibal Island | John Paton
▶︎

The Cost of Preaching Christ on a Cannibal Island | John Paton

KSM Bybelstudie I 6 Okt. I Filippense 1 I Deel 1
▶︎

KSM Bybelstudie I 6 Okt. I Filippense 1 I Deel 1