Dr. sê: "Net 20 dae om te leef" (Leukemia)

Pieter het vir toetse gegaan en toe sê die Dr. vir hom dat hy leukemia op die ergste graag het en hy't net omtrent 20 dae om te leef. Pieter vertel sy ervaring en rede hoekom al "kanker" oorwinnaars is, selfs die wie se liggaam tot sterwe gekom het. "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis Pieter le Roux 082 5166 290 [email protected] www.pieterleroux.co.za Musiek: Purple Planet: www.purple-planet.com Léon Goosen: www.leongoosen.co.za