Nader aan U | Ft Marissa Verheij & Nuwe Lof (Lewendige Opname)
© 2025 Nuelight Publishing Geskryf deur: Marissa Verheij & Janine Price Opgeneem by Doxa Deo Moot Videoproduksie deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7252714 Lirieke: Verse 1: Kom woon hier in my lofsang, ek wil eerbied aan U toon My lewe is ‘n offer, ek gee alles oor My krone by U voete, U ken my elke daad My siel voor U ontbloot, U sien alles raak Chorus: Nader aan U Ek wil steeds nader aan U Verse 2: Heilig is U wese, tog ken U my by die naam Koning van die heelal wat my altyd dra U rig my elke voetstap en U ken my elke spoor U is my hart se Herder, ek is nooit verlore Bridge: U omsingel my, by U kan ek skuil, in U skadu bly En U nooi my in, in U voluit in, en hier wil ek bly #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #naderaanU

▶︎
Kom Heilige Gees | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

▶︎
Afrikaanse Gospel Liedjies ✝️ Afrikaanse Gospel Koortjies | Aanbidding & Lofprysing 🌿

▶︎
Nuwe Lof - Hier By U Troon (Live At Doxa Deo Faerie Glen) ft. Stella

▶︎
Ons bring Aanbidding | Ft Gillaume & René Louw & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

▶︎
Nuwe Lof - Pols Van U Hart (Live At Vredelust Gemeente / 2025) ft. Stephan Cloete

▶︎
Wees Stil | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

▶︎
Riana Nel - Laat U Wil (Amptelike Musiekvideo)

▶︎
ShofarBand - Nader Aan U (Live from Franschhoek)

▶︎
Nuwe Lof, Stella, Louis Brittz - Laat Heer U Seën (Familiegebed)

▶︎
As God vir ons is /Hy maak my vry (Medley) | Hope City SA Feat. Bebetho Fick & Caroline Salters

▶︎
In U heerlikheid | Ft Franco Gagiano & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

▶︎
Net U | Ft Stella & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

▶︎
ADEM Project - Heilig Medley

▶︎
🔥 ZULU WORSHIP PRAYER 2026 | IN SPIRIT & TRUTH | Izingoma Zokukhonza Ezithinta Inhliziyo |

▶︎
Nuwe Lof - Hier By U Troon (Lyric Video) ft. Stella

▶︎
Worthy Of It All Medley (ft. John Wilds) | The Finding

▶︎
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

▶︎
Zaan Sonnekus & Karlien Van Jaarsveld - Oor Mekaar (Music Video)

▶︎
🎵 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING 🔥 Christian Worship 🎵

▶︎
