133) Ten volle vertroos (Volledige Erediens: Psalm 131) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Ps 131 Tema: Tot rus in God Psalms: 84:3,6; 2:1,6; 40:2,3; 23:3; 116; 131:1-3 Agtergrond tot die preek: Daar sal vandag geen kinders aan die nagmaaltafel sit nie. Ons kerkorde en ons belydenis, ja, ook die Heilige Skrif vereis dat ons die in staat moet wees om die liggaam van die Here te onderskei voor ons die nagmaal gebruik. Die nagmaaltafel is nie ‘n plek vir kinders nie. Opnamedatum: 2025 05 18 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ 3) Ps 84,2 & 40: Gemeentesang: GK Colesberg 4) Ps 131: GK Centurion Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

134) Wat sien ons vandag? (Volledige Erediens: Ps 46 Op 5,6) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

KSM Erediens I 14 Jun. I Die belangrikste vraag wat jy kan vra is....? (Colin Smith)

Oggenddiens - Eenders maar Anders - 7 Jun 2026

They Thought He Looked Like Jesus… The Song that BROKE EVERYONE IN TEARS | AGT 2026

Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92

Lukas 10:25-37 (Die Barmhartige Samaritaan)

Dozi - Powerful and inspiring testimony.

Die VROU in die amp | Persoonlike getuienisse

Wellus na geld en gemak (Joh 14:21-28) Vita Dei 773

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
![God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/mG7g2wbPiG4/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBNR6h3fT4LkEfO-sVpWqKOiW2COA)
God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

"The Fall of Megachurches: Why Joel Osteen's Lakewood Church is Collapsing"

SKIET ONGELUK in die JAGVELD - Twee broers...daar word geveg om aan die lewe te bly.

#22 Bloos fa Mana (#1Woo de Maun daut Sex Läwen on sitt)

1) Een ding is nodig (Volledige erediens) Luk 10 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Lee Brainard: Apostasia - Rapture Or Rebellion?

Avoid These 9 Olive Oil Brands in Australia (The Truth Is Shocking)

