Daaglikse Oordenking - 29 Junie 2026

Psalm 1:1-2 (AFR20) Gelukkig is die mens wat nie die raad van goddeloses volg, nie op die pad van sondaars gaan staan en nie in die byeenkoms van spotters sit nie, maar wat vreugde vind in dieZ wet van die Here en sy wet dag en nag mymerend prewel. 👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼 👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b... Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274 (standaard SMS tariewe geld)