Daaglikse Oordenking - 25 Junie 2026

1 Konings 18:46 (AFR20) Die hand van die Here het van Elia besit geneem. Hy het sy kleed opgebind en voor Agab uit gehardloop tot by Jisreël. 👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼 👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b... Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274 (standaard SMS tariewe geld)