Ds Charlotte Sibanyoni oor diversiteit in die NG Kerk

.#sinodesitting2023 | Ds Charlotte Sibanyoni het op 11 Mei 2023 'n staande applous by afgevaardigdes ontvang vir 'n gasrede wat 'n sterk oproep tot sigbare eenheid bevat het. Hou kerkbode.co.za dop vir die video en artikel. En sien agtergrond oor dié leraar en haar pad in die NG Kerk by die skakel hieronder. https://kerkbode.christians.co.za/202...