RSG Red 'n Plaas 2023 | Droogte, Verlies & Hoop
Jou donasie kan ’n reuse-verskil maak aan lewens van die landbougemeenskap in droogtegebiede van die Noord-Kaap. Mense soos Berto Archer, wat boer naby Kamieskroon, en Elton Vries, wat boer naby Springbok. Hulle vertel hul stories in die video hierbo. Maak ’n donasie deur te kliek op die webskakel: http://caritas.org.za/red-n-plaas/ en die instruksies te volg. Meer oor hierdie projek: Die NG Kerk Noord-Kaapland, in samewerking met hul maatskaplike vennote Caritas Gemeenskapsfokus en Diakonia, www.kerkbode.co.za en die landbouorganisasie Agri Noordkaap, vat vanjaar hande met RSG Red ’n Plaas-Camino. Die projek sluit ’n 166 km staptog in vanaf Williston tot by Verneukpan vanaf 14-22 April. Die doel met die projek is, weereens, om fondse in te samel wat gebruik sal word vir humanitêre hulp aan boere en gemeenskappe in die Noord-Kaap wat swaarkry. Die afgelope droogte word gereken as een van die ergstes wat die streek nog getref het. In dele van Namakwaland is die droogte na agt jaar steeds nie oor nie. Selfs al reën dit goed, gaan dit jare neem vir die streek om weer ekonomies op dreef te kom. Die rimpel-effek van die droogte is dat nie net boere swaar kry nie maar die gemeenskappe rondom hulle ook. Donasies kan gemaak word aan: RSG Red ‘n Plaas Camino FNB Rek nr 62614450435 Takkode: 230101 Verwysing: plaas + jou naam

Boesmanland Mensehulp, Droogtehulp

Droogte in Noord-Kaap: ’n Stil moordenaar

NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël

Vleilande en landbou | Barend Henning | 4 Desember 2024

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode 1

Funny Football Moments That Actually Happened 😂

Abstract Black and White wave pattern| Height Map Footage| 3 hours Topographic 4k Background

Make Headlights Like Crystal Clear with Aluminum Foil-This Crazy Trick Actually Works!

Op pad met Afrikaans - Afrikaans borrel soos 'n fontein in Namakwaland

Voortrekker Pap | Rooies Strauss | Pap en Gospel
![[ The Biggest Returnees Will SHOCK You ] - ZANU-PF Spokesperson Responds to SA Marches With SHOCKER](https://i.ytimg.com/vi/hBtnxssib5A/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBSTk180pnw2Ea3q2eGHxsTLJRWVA)
[ The Biggest Returnees Will SHOCK You ] - ZANU-PF Spokesperson Responds to SA Marches With SHOCKER

Unbelievable Smart Workers | Genius Construction Skills, Crazy Fails | Part 110 #construction #smart

Princess Of Boogie Woogie Delights Everyone

Kalahari Veld Fires

Worst Plane Landing Fails Caught on Camera

Dorpe afgesny en mense gestrand in Noord-Kaap

Never Buy a Water Pump Again! A 65-Year-Old Plumber Made His Own Water Pump Using PVC Pipes | Update

