Mense en Hul Stories Ilse Stevens 2 - Season 3 Episode 38
Mense en Hul Stories - Ilse Stevens (Part 2) - Season 3 Episode 38 Today Natasha speaks to Ilse Stevens Topic: Kankerstryd met baie geloof Ilse Stevens kom deel haar storie, oor hoe sy n paar jaar gelede uitgevind het, dat sy het fase 3 ovarian cancer. Sy moes n histerktomie ondergaan, en deal met die feit dat sy nie eendag haar eie kinders sal kan he nie. Toe vind sy ook uit dat sy het die borskanker genetiese geen, aangesien haar ma ook n paar jaar gelede fase 4 borskanker oorwin het. Sy het n dubbele mastektomie ondergaan. En as dit nog nie genoeg is nie, het die Dokter kanker selletjies op haar lewer ontdek. Sy is nog besig om deur die proses te gaan, maar sy is vol hoop. Kom ons hou aan bid vir haar en vele ander. Mense en Hul Stories with Pastor Natasha Fick airs on Life CBN every Sunday at 1pm and Rebroadcast times: Tuesdays @ 19h00 Fridays @ 20h00 #menseenhulstories #natashafick #storiesvanhoop #Storiesvanbemoediging #lifecbn #natashafick #wagohministries #womenaftergodsownheart

Mense en Hul Stories - Judy Ann Stevens - Season 3 Episode 39

Altha Schwartz - 12 Aug 2025 (Dra jou verantwoordelikhede)

God Says:"TAKE THIS MESSAGE SERIOUSLY, BECAUSE ONLY YOU ARE SEEING IT"/God Message Now/God Message

Mense en Hul Stories Ilse Stevens - Season 3 Episode 37

Het jy dalk 'n hart probleem? | Pastoor Herman Steyn | 21 Junie 2026

Rehoboth Afrikaans

2022 05 24 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 1

Bet -el Jeug Bredasdorp 2 Nov 2025

Ter aarde bestelling Past Theuns

South Africa Daily on 25 June 2026

Muslim Imam's Wife Dies and Returns With a SHOCKING TRUTH From Jesus

Mense en Hul Stories Gladston Booysen - Season 3 Episode 30

Kwadrupleeg is dankbaar vir ongeluk wat haar terug na God draai

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Mense en hul Stories Tiyana and Zola Van Rooyen Season 3 Episode 10

Die weg van SPADEREEN 💙🤍🤎💜

Mense en Hul Stories - Sophia Minus - Season 3 Episode 32

EP 1: The Pressure of Getting Married

Der unbemerkte Angriff: Roger Liebi über die Gefahr der Endzeit.

