Kwadrupleeg is dankbaar vir ongeluk wat haar terug na God draai
“Ek is dankbaar vir die ongeluk, dit het my weer teruggebring na die Kruis,” vertel Monique Josephs van Kuilsrivier. Monique is ’n kwadrupleeg sedert sy in 2018 in ’n motorongeluk was. Sy het gelê en slaap in ’n stilstaande motor toe ’n taxi met ’n hewige spoed in haar vasgery het. Net voor die noodoperasie om haar gebreekte nek te heg, het sy tot God gebid. Toe sy dit oorleef het, het sy besef sy is gespaar vir ’n rede: “Om ’n getuienis te wees in my pyn en swaarkry.” Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons.

▶︎
Depressie, selfmoordgedagtes: ‘Dít het vir my gewerk’

▶︎
Vrou vind vrede nadat al haar gesinslede sterf

▶︎
n' Ware Getuienis seisoen 2 | Episode 7- Profeet Lorraine Steenberg

▶︎
11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: 'Kry genesing ná trauma'

▶︎
Afrikaans is Lekker 2026

▶︎
Altar of worship /Season 2 #Maine team/with Keilla & David #Myworship #toworshipIlive #Alphaandomega

▶︎
People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

▶︎
At 72, Brigitte Macron FINALLY admits what we all suspected

▶︎
Suster Olivia se getuienis van lewe van dwelms en abusive pa (sensitief)

▶︎
Wie bly op die aarde gedurende die 1000 jaar vrederyk?

▶︎
My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

▶︎
Frikkie Welsh praat oor die alleenpad ná rugby en hoe God hom van drank genees het

▶︎
Dwelmverslaafde ná jare op straat: ‘Ek soek hulp, nie geld nie’

▶︎
'Ek wil die stilte rondom alkoholisme breek' | LiG Getuig Podcast

▶︎
My pad van vernedering na aanvaarding met ’n stoma-sakkie

▶︎
GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3) / Heno & Adri Van der Merwe / 10-08-2025 / NLGK

▶︎
Deported To Nigeria With British Kids- SHOCKING STORY!

▶︎
Blymoedig Sterwend

▶︎
The Most Polite Person EVER?!? | Family Feud Classics

▶︎
