Die Bron Sondag Oggenddiens | 17 Augustus
🎥 Welkom by Die Bron se livestream! Ons is so bly jy kyk saam met ons vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. 💛 🕗 DIENSTYE: Sondae | 08:00 & 10:00 📍 Live vanaf Die Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum 📺 Hierdie is die livestream van ons 10:00 diens. ❗️Indien die uitsending afsny, klik weer hier: → / @diebron ✝️ Oor Die Bron: Ons is ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Tygervallei. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en ’n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens. 🙏 Gebed of Vrae? Ons wil graag saam met jou bid en met jou connect. Stuur vir ons ’n e-pos by: [email protected] 🎧 Luister later op potgooi: Podbean: https://diebron.podbean.com/ Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... 💒 Gee ’n bydrae / tiende: https://www.diebron.co.za/afr/om-te-gee/ 🔗 Connect met ons & volg ons aanlyn: 🌐 Website: www.diebron.co.za 📸 Instagram: www.instagram.com/diebronkerk 👍 Facebook: www.facebook.com/diebronkerk 🔔 Subscribe op YouTube: / @diebron 💬 Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie. Sien jou volgende Sondag! 🕊 #DieBron #LewendigeUitsending #Erediens #AfrikaanseKerk #Tygervallei

Wie is Jesus? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Die Bron Sondag Oggenddiens | 17 Mei

Tienerma se WAARSKUWING vir almal

Die Bron Sondag Oggenddiens | 31 Augustus

21 November 2021 - Sondagoggend - Geestelike Oorlogvoering breek met vloeke - Wouter vd Merwe

Die Bron Sondag Oggenddiens | 24 Augustus

Kunsten å leve: En sterk samtale om helbredelse og tro med Henning Brævik | 12.05.26

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N GELOWIGE.

SmS #107 Marius Reikerås: Kan vi egentlig stole på norske myndigheter?

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-2 #dunsinoyekan #worship #intimacy

مستحيل ربنا مايعوضكش! - لايف السبت - مصطفى حسني

Wie is God? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

JESUS LOOP JOU OË OOP - 9 JUNIE 2024

Die Bron Sondag Oggenddiens | 19 April

Sondag Diens | Gretha Wiid | 17 Mei '26

Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport)

Die Duiwel se spyskaart - Deur Gary Kieswetter

Wat maak jy met 'n krisis? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

HARTINPLANTING - 10 Januarie 2020 (08:15)

