Die Bron Sondag Oggenddiens | 17 Mei
🎥 Welkom by Die Bron se livestream! Ons is so bly jy kyk saam met ons vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. 💛 🕗 DIENSTYE: Sondae | 08:00 & 10:00 📍 Live vanaf Die Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum 📺 Hierdie is die livestream van ons 10:00 diens. ❗️Indien die uitsending afsny, klik weer hier: → / @diebron ✝️ Oor Die Bron: Ons is ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Tygervallei. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en ’n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens. 🙏 Gebed of Vrae? Ons wil graag saam met jou bid en met jou connect. Stuur vir ons ’n e-pos by: [email protected] 🎧 Luister later op potgooi: Podbean: https://diebron.podbean.com/ Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... 💒 Gee ’n bydrae / tiende: https://www.diebron.co.za/afr/om-te-gee/ 🔗 Connect met ons & volg ons aanlyn: 🌐 Website: www.diebron.co.za 📸 Instagram: www.instagram.com/diebronkerk 👍 Facebook: www.facebook.com/diebronkerk 🔔 Subscribe op YouTube: / @diebron 💬 Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie. Sien jou volgende Sondag! 🕊 #DieBron #LewendigeUitsending #Erediens #AfrikaanseKerk #Tygervallei

Die Bron Sondag Oggenddiens | 24 Mei

Wie is Jesus? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Re:generasie Sondag - Die Doel van Regenerasie

Pinkster Aand 2 | Die Vrug van die Gees is die Anker van jou lewe as Gelowige | Pastoor Herman Steyn

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Pa slaan seun amper dood

Die Bron Sondag Oggenddiens | 19 April

Sondag Diens | Gretha Wiid | 17 Mei '26

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

Nevil Norden | Die liefde van God

Die Bron Sondag Oggenddiens | 10 Mei

Die Bron Sondag Oggenddiens | 8 Maart

WSDB: SAL DIE KERK DEUR DIE GROOT VERDRUKKING GAAN?

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

Wie is God? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

MY GETUIENIS - Hannika de Beer

Hillsong Worship Songs 2026 Collection, Top Christian Worship Music, Morning Worship Songs Playlist

Pastoor Desmond Wessels: Passop wat jy bou op dit wat Ek vir jou gegee het.

Die Bron Sondag Oggenddiens | 31 Augustus

