Mense en Hul Stories - Eric Adams - Season 3 Episode 27

Today's guest is Eric Adams Topic: Change starts with yourself Eric Adams is weer terug om te vertel, oor sy lewe na die tronk, en wat die Here alles vir hom gedoen het. N vrou, kinders, n werk en ook n facilitator by n rehabilitasie sentrum. En hoe die Here sy lewe omgedraai het. Vandag gaan hy uit na skole en tronke om die jongmense te gaan bemoedig. Mense en Hul Stories with Pastor Natasha Fick airs on Life CBN every Sunday at 1pm and Rebroadcast times: Tuesdays @ 19h00 Fridays @ 20h00 #menseenhulstories #natashafick #storiesvanhoop #Storiesvanbemoediging #lifecbn #natashafick #wagohministries #womenaftergodsownheart